Tuis

Sinterklaas

Kersfeesvader, of Sinterklaas is al reeds van kleins af deel van baie van ons se grootword. Stories van skoorsteen manewales, oupas op trekkers met sleepwaens vol geskenke, en warm-somerkerfees-plastiek-kersvaderpakke en taaisuigstokkies gekoek in die groot wit baarde. Hoe ook al, kinders is altyd verjeug om die oom met die rooi pak en groot witbaard te sien, en wonder seker hoekom die winkelsentrum-weergawes nie ’n persentjie in die sak het nie. Hierdie artikel vertel meer oor die ware “Saint Nicholas” wat so heilig verklaar is deur die Roomse kerk. Baie moderne Christen ouers het hul bedenkinge oor hoe “Christen dié karakter is.

Read more...